Die Pigmee spekboom (Portulacaria pygmaea) is 'n sukkulent wat aan die familie van Didiereaceae behoort. Die spesie is inheems aan Suid-Afrika en Namibië. Dit kom in die Richtersveld in die onderste gedeelte van die Oranjeriviervallei voor. Die plant word bedreig deur mynbou aktiwiteite.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Portulacaria Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika