Die grootblaar-spekboom (Portulacaria armiana) is 'n sukkulent wat aan die familie van Didiereaceae behoort. Die spesie is inheems aan Suid-Afrika en Namibië. Dit kom in die Richtersveld in die onderste gedeelte, weerskante van die Oranjeriviervallei voor. Die plant word bedreig deur mynbou aktiwiteite en oorbeweiding.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online PlantZAfrica
Kategorie:Portulacaria Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika