Die rankvingerblaar (Vitex harveyana) is 'n struik of boom wat inheems in Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika is. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Oos-Kaap voor.
Die struik se FSA-nommer is 660.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die boom bekend as Scrambling Fingerleaf.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bron Plants of the World Online
harveyana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika