Die poerabessie (Vitex pooara) is 'n boom wat endemies in Suid-Afrika is. In Suid-Afrika kom die spesie in Gauteng, Limpopo en Noordwes voor.
Die struik se FSA-nommer is 663.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die boom bekend as Poora Fingerleaf.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bron Plants of the World Online
pooara Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika