Die vaalpypsteelboom (Vitex zeyheri) is 'n struik of boom wat in Gauteng, Noordwes en Botswana voorkom. Die boom se FSA-nommer is 666.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die boom bekend as Silver Fingerleaf.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bron REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika zeyheri Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Suid-Afrika