Die kus-witysterhout (Vepris carringtoniana) is 'n struik wat naby kusstroke groei. Die spesie is inheems aan Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika waar dit inheems is in KwaZulu-Natal.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Vepris Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika