Die pienk keurboom (Virgilia divaricata) is 'n boom wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voorkom. Dit kom in die Outenikwaberge vanaf George tot by Grahamstad voor met 'n geisoleerde populasie in die Swartberge naby Ladismith. Die boom is deel van die fynbos.

Die boom se FSA-nommer is 221.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bron REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Virgilia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika