Tylecodon bleckiae is 'n plant wat tot die familie Crassulaceae hoort. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië waar dit in die suide voorkom. Die spesie is deel van die Sukkulente Karoo. Die plant is moeilik om te onderskei van Tylecodon buchholzianus.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Tylecodon Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika