Die Tugelabosmelkhout (Vitellariopsis dispar) is struik of klein boom wat endemies aan KwaZulu-Natal is. Die spesie word as seldsaam beskou.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Vitellariopsis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika