Xylia is 'n genus wat hoort tot die familie Fabaceae.https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:23832-1 Daar is slegs nege spesies wat tot die genus hoort. Spesies van die genus kom in Afrika en Asië voor. Die naam Xylia is 'n Griekse woord en beteken hout; die hout van die boom is baie hard.https://pza.sanbi.org/xylia-torreana

Spesies Xylia africana Harms Xylia evansii Hutch. Xylia fraterna (Vatke) Drake Xylia ghesquierei Robyns Xylia hoffmannii (Vatke) Drake Xylia mendoncae Torre Xylia schliebenii Harms Xylia torreana Brenan Xylia xylocarpa (Roxb.) W.Theob.

Verwysings