Die burgemeester van Tshwane is die hoof van die plaaslike regering van Pretoria, Suid-Afrika; tans neem daardie regering die vorm aan van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. In die verlede het die posisie van Burgemeester gewissel tussen dié van 'n uitvoerende burgemeester wat aktief die stad regeer en dié van 'n boegbeeld-burgemeester met 'n meestal seremoniële rol.

Lys van burgemeesters van Tshwane NaamTyd in amp Politieke party Peter Maluleka (oorgang) 1994 1995 African National Congress Johannes Ramokhoase 1995 2000 African National Congress Smangaliso MkhatshwaFather Simangaliso Mkhatshwa , The Presidency. Besoek op 17 Februarie 2019.Father Smangaliso Mkhatshwa, South African History Online. Besoek op 17 Februarie 2019. 2000 2006 African National Congress Gwen RamokgopaDr. Gwendoline Malegwale Ramokgopa . Besoek op 17 Februarie 2019. 2006 2010 African National Congress Kgosientso RamokgopaRamokgopa takes over from aunt as Tshwane mayor. Mail & Guardian. Besoek op 17 Februarie 2019. 2010 2016 African National Congress Solly MsimangaMsimanga elected Tshwane mayor. Besoek op 17 Februarie 2019. 2016 2019 Demokratiese Alliansie Stevens MokgalapaDA’s Stevens Mokgalapa elected mayor of Tshwane. Besoek op 17 Februarie 2019. 2019 2020 Demokratiese Alliansie Randall Williams 2020 2023 Demokratiese AlliansieMurunwa Makwarela 2023 2023 Congress of the People Cilliers Brink 2023 2024 Demokratiese AlliansieNasiphi Moya 2024 huidige ActionSA

Verwysings

Kategorie:Pretoria Kategorie:Gauteng