Adenolobus is 'n genus blomdraende plante in die Fabaceae familie. En hoort aan die Cercidoideae subfamilie.

Spesies Adenolobus bestaan uit die volgende spesies:

Blomme Plant Wetenskaplike naam Verspreiding120px 120px Adenolobus garipensis (E. Mey.) Torre & Hillc. suidelike Angola, die westerlike gebiede van Namibië en die noord van die Wes-Kaap. 120px 120px Adenolobus pechuelii (Kuntze) Torre & Hillc. Botswana, Suid-Afrika, Namibië, Angola

Verwysings

Kategorie:Cercidoideae