Vaires-sur-Marne is 'n Franse gemeente geleë in die departement Seine-et-Marne in die Île-de-France-streek.Le franchissement du canal de l'Ourcq par la LGV Est Européenne
Vaires-sur-Marne is die westelike punt van die LGV Est, wat Vendenheim (naby Straatsburg) bereik. Die Vaires-Torcy-stasie het spoorverbindings na Meaux en Parys.Vaires-sur-Marne (Seine-et-Marne)
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van Vaires-sur-Marne
Kategorie:Munisipaliteite in Île-de-France Kategorie:Nedersettings in Île-de-France