Ragel (Hebreeus: רָחֵל, Rāḥēl) was 'n Bybelse figuur, die gunsteling van Jakob se twee vroue en die moeder van Josef en Benjamin, twee van die 12 stamvaders van die stamme van Israel. Ragel se vader was Laban. Haar ouer suster was Lea, Jakob se eerste vrou. Haar tante Rebekka was Jakob se moeder."Rachel", Jewish Virtual Library
Verwysings
Skakels
Kategorie:Christene uit die Nuwe Testament