Gymnosporia harveyana is 'n struik of klein boompie wat hoort tot die genus Gymnosporia. Die spesie is inheems aan Eswatini, Malawi, Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwe. In Suid-Afrika word die plant in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap gevind.

Daar is een subspesie: Gymnosporia harveyana subsp. harveyana

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Gymnosporia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zimbabwe