Massonia villosa is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Roggeveldberge voor.
Bronnelys Plants of the World Online SciElo
villosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika