Wurmbea viridiflora is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Colchicaceae familie. Dit plant is endemies aan Mpumalanga waar dit in die Steenkampsberge naby Roossenekal voorkom.
Bronne Researchgate Plants of the World Online
viridiflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika