An-Nas (Arabies: الناس, "Die Mense") is die 114de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 6 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming Die naam van die soera kom van die woord "mense", wat deur die hele hoofstuk voorkom. Dit vorm 'n paar saam met die vorige soera, al-Fala'k, en handel oor dieselfde onderwerp: die neem van toevlug teen die bose.
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran