Die FTSE/JSE Top 40 Indeks is 'n Suid-Afrikaanse effektebeurs-indeks en die leidende indikator vir die JSE effektebeurs in Johannesburg. Die indeks verteenwoordig die veertig belangrikste aandele en is saamgestel uit maatskappye wat ten opsigte van hulle markkapitalisasie tot die eenhonderd grootstes in Suid-Afrika behoort.

Samestelling 'n Lys van die maatskappye in die JSE-40 (soos gelys op 27 November 2022):

Kode Naam Bedryf ANB Anheuser-Busch InBev SABTIBritish American TobaccoSABSABMillerNPNNaspersMediaGLNGlencoreMynbouCFRRichemontBILBHP BillitonAGLAnglo AmericanSNHSteinhoff InternationalFSRFirstRandSOLSASOLSBKStandard BankMTNMTNTelekommunikasieVODVodacomTelekommunikasieOMLOld MutualVersekeringSLAMSanlamS32South32NEDNedbankBGABarclays AfricaAPNAspen PharmacareSHPShopriteMNDIMondiREMRemgroCPICapitecMEIMediClinic InternationalRMHRand Merchant BankBIDBidcorpDSYDiscoveryAMSAnglo-American PlatinumTBSTiger BrandsWHLWoolworthsGRTGrowthpoint PropertiesKIOKumba Iron OreINPInvestecRMIRand Merchant Investment Holdings

Verwysings

Kategorie:JSE