Aloe fouriei is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan Limpopo en Mpumalanga. Daar is ses subpopulasies bekend en sommige is naby die Abel Erasmuspas. Die spesie se grootste bedreiging is oorbeweiding.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
fouriei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika