Aloe × eileeniae is 'n aalwyn en hibried wat endemies aan Suid-Afrika is en kom in die Oos-Kaap voor. Die hibried is 'n kruising tussen Aloe africana en Aloe ferox.

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bron Plants of the World Online

× eileeniae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika