Al-Fâtir (Arabies: فاطر, "Die Skepper") is die 35ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 45 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming Die hoofstuk begin met die frase "Alle lof kom Allah toe" (Alhamdulillah), een van die vyf sodanige hoofstukke.
Drie sake wat daarin bespreek word, is God se mag en barmhartigheid en dat hy die Skepper van die hemel en die aarde is; dat die waarheid sal seëvier; en dat straf aan slegte dade te wyte is.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran