Huis van Orléans-Braganza (portugees: Casa de Orléans e Bragança) is die huidige koningshuis van Brasilië, gestig met die huwelik van prinses Isabel.Podesta, Don. 20 April 1993. Claimants Dream of New Brazilian Monarchy
Dit is 'n kadettak van die Huis van Braganza, van Portugal en later Brasilië, en die Huis van Orléans, van Frankryk. Die huis is gestig met die huwelik tussen Isabel van Braganza, Prinses Imperial van Brasilië, en Prins Gaston van Orléans, graaf van Eu. Die huis was nooit 'n heersende huis nie, aangesien Brasilië se suiwer Braganza-monarg, Pedro II, in 1889 afgesit is.
Verwysings
Kategorie:AS1-bronne in Frans (fr)