Die Vendaboswilg (Combretum vendae) is 'n boom wat aan die familie Combretaceae behoort. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Limpopo in Venda, die oostelike Soutpansberg, Gombani tot by Thengwe voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 804 km² maar het tans geen bedreigings nie.
Die boom se FSA-nommer is 540.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
vendae Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika