Die Kaokovlamklimop (Combretum oxystachyum) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Combretaceae behoort. Die spesie is inheems aan Angola en Namibië waar dit in die Caprivistrook voorkom.

Die boom se FSA-nommer is 540.4.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bron Plants of the World Online

oxystachyum Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Namibië