Sentraal-Europese Universiteit (Central European University, CEU) is 'n privaat navorsingsuniversiteit wat in Oostenryk, Hongarye en die Verenigde State geakkrediteer is, met kampusse in Wene en Boedapest. Die universiteit is bekend vir sy sterkte in die sosiale wetenskappe en geesteswetenskappe, lae student-fakulteitsverhouding en internasionale studentekorps.
'n Sentrale beginsel van die universiteit se missie is die bevordering van Open Society, as gevolg van sy noue verbintenis met die Open Society Foundations.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Universiteite