Die beesvygie (Ruschia canonotata) is 'n vetplant uit die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Noord-Kaap en Vrystaat voorkom.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
canonotata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika