Boso van Arles (gebore omstreeks 800; sterf in 855) was 'n Frankiese graaf van onderskeidelik Turyn en Valois uit die Bosoniede-dinastie.

Familie en kinders Hy was getroud met Engeltrude. Hulle het die volgende kinders gehad:

Boso, Graaf van Valois (sterf 874) Theutberga (sterf voor 25 November 875), getroud met Lotarius II Richildis (sterf 883), getroud met Bivinus van Metz Hugbert, Graaf van Valois en leke-ab van die Abdy van Sint Mauritius (820–864).

Bronne Pierre Riché, The Carolingians, a family who forged Europe.

Eksterne skakels GENEALOGY.EU: Bosonides Stirnet: Provence1

Kategorie:Geboortes in die 800's Kategorie:Sterftes in 855