Othonna rotundiloba is 'n struik wat endemies aan die Noord-Kaap is. SANBI verwys na die spesie as Othonna rotundifolia.

Bronne Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Kategorie:Struike Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika