duimnael|regs|Daddy Yankee Ramón Luis Ayala Rodríguez (gebore 3 Februarie 1976), professioneel bekend as Daddy Yankee (ook bekend onder die bynaam DY), is 'n Puerto Ricaanse kletsrymer, sanger, liedjieskrywer en akteur. Hy staan bekend as die "Koning van Reggaetón".

Verwysings

Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Puerto Ricane