thumb|right|350px|Oorsig van die vorms en funksies van geheue. Geheue is die fakulteit van die verstand waardeur data of inligting geënkodeer, gestoor, en herwin word wanneer nodig. Dit is die behoud van inligting oor tyd met die doel om toekomstige optrede te beïnvloed. As vorige gebeure nie onthou kon word nie, sou dit onmoontlik wees vir taal, verhoudings of persoonlike identiteit om te ontwikkel. Geheueverlies word gewoonlik beskryf as vergeetagtigheid of amnesie.

Verwysings

Eksterne skakels Geheue-verwante hulpbronne van die National Institutes of Health