Brunia oblongifolia is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 Dit het 'n voorkomsgebied van en kom in die Waaihoek- en Hexrivierberge op hoogtes van 1200-1900 m voor. Daar is sewe subpopulasies bekend en die plant word as seldsaam beskou.

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Brunia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika