Berzelia cordifolia is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Die plant kom voor van die Potberg in die De Hoop-natuurreservaat tot by die Breederiviermonding by Infanta. Dit het 'n voorkomsgebied van 150 km² en daar is agt subpopulasies. Die spesie word bedreig deur indringerplante en ontwikkeling aan die kus.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Berzelia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika