Die Mlazirivier of Umlaasrivier is 'n rivier aan die suidkus van KwaZulu-Natal.
Die rivier mond via 'n betonkanaal by Isipingo in die Indiese Oseaan uit, nadat dit vir sy laaste deel deur Umlazi-woonbuurt suid van Durban gevloei het.
Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal