Searsia pygmaea is 'n struik wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan Mpumalanga en kom by Barberton voor waar daar drie subpopulasies is. Dit het 'n voorkomsgebied van 32.5 km² en word beskou as die seldsaamste spesie van die genus. Die plant word bedreig deur moontlike dam konstruksie, mynbou aktiwiteite en stedelik ontwikkeling.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online.
pygmaea Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika