KaMakhuva is 'n landelike nedersetting buite Giyani in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Giyani Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo