Die Vanstadensrivier madeliefie (Dimorphotheca ecklonis) is 'n plant wat hoort tot die genus Dimorphotheca. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom tussen Humansdorp, Port Elizabeth en Uitenhage voor.
Die staan ook bekend as: Kaapse magriet, jakkalsbos en die Sondagsrivier madeliefie.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online PlantzAfrica
Kategorie:Dimorphotheca Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika