Pterygodium cruciferum is 'n meerjarige plant en geofiet wat hoort tot die genus Pterygodium. Dit is deel van die fynbos, endemies aan die Wes-Kaap en kom van Darling tot by Bredasdorp voor.

Habitatbedreiging Daar is vier subpopulasies bekend en die spesie het reeds habitat afgestaan aan ontwikkeling op die Kaapse Vlakte en gewasverbouing by Darling en Bredasdorp. Indringerplante hou ook 'n bedreiging vir die spesie in.

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Pterygodium Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika