In die kliënt-bediener argitektuur stel die kliënt die rekenaar of program voor wat die inisiatief neem om met die bediener te kommunikeer. Die doel van die kommunikasie is tipies: vra gegewens aan naslaan of oordrag van gegewens bewerkstellig 'n toestandsverandering in die uitvoering van 'n protokol voer 'n aksie op die bediener uit
Soms word diverse kliënte in een sagtewarepakket gekombineer. Mozilla bestaan byvoorbeeld onder meer uit 'n webblaaier-kliënt, e-posleser-kliënt en IRC-kliënt.
Voorbeelde van kliënte (in die sin van kliëntprogramme) E-poskliënte Eudora Outlook Express Pine Mutt Elm Mozilla Thunderbird Webbladlesers Mozilla Firefox Microsoft Internet Explorer SSH-kliënte PuTTY WinSCP Fsecure Nuus-kliënte Mozilla Thunderbird Databasis-kliënte Telnet-kliënte FTP-kliënte FileZilla WS-FTP CuteFTP FireFTP (Firefox uitbreiding) Weergawebeheer-kliënte
Sien ook Bediener Dun-kliënt Citrix Sunray
Kategorie:Rekenaars