Bulbine haworthioides is 'n plant wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Knersvlakte naby Lutzville voor. Daar is een populasie wat bedreig word deur die onwettige versameling, oorbeweiding en moontlike, toekomstige mynbou aktiwiteite.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
haworthioides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika