Bulbine triebneri is 'n plant en geofiet wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems in die Noord-Kaap, Oos-Kaap, Wes-Kaap asook Namibië. Dit kom van die Boesmanland tot by die Klein Karoo en ooswaarts tot by Graaff-Reinet voor. Die spesie is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo-plantegroei.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
triebneri Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika