Die Saalboomspruit is 'n sytak van die Wilgerivier wat op sy beurt by die Olifantsrivier aansluit, omtrent 12 km stroomop van die Loskopdam.
Roete Die Saalboomspruit se oorsprong is ongeveer 5 km suid van Balmoral, op die hoëveldse grasvlaktes van Mpumalanga.The Olifants River System
Eksterne skakel Google-kaart van die Saalboomspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)