Babiana brachystachys is 'n meerjarige blomplant en knolagtige geofiet wat hoort tot die familie Iridaceae en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die kusgedeelte van die Namakwaland, vanaf Lambertsbaai tot Hondeklipbaai voor. Die spesie het van sy habitat afgestaan aan mynbou aktiwiteite.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

brachystachys Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika