Die kleinmaartblom (Strumaria watermeyeri) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Strumaria behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Dit kom op die Roggeveldberge-eskarp voor, vanaf Vanrhynspas tot by die Koebeepas. Daar is ses subpopulasies en die populasie is stabiel; die plant word as seldsaam beskou.

Subspesies Daar is twee subspesies: Strumaria watermeyeri subsp. botterkloofensis (D.Müll.-Doblies & U.Müll.-Doblies) Snijman Strumaria watermeyeri subsp. watermeyeri

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

watermeyeri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika