Die R104 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Pretoria met Middelburg verbind via Bronkhorstspruit en Witbank. Dit verbind ook Pretoria met Rustenburg in die Noordwes via Hartbeespoort en Mooinooi.
Bron Departement van Vervoer
Eksterne skakels
Kategorie:Streeksroetes in Gauteng Kategorie:Streeksroetes in Noordwes