Moraea patens is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 34 km². Dit kom van die Nardous- tot die Pakhuisberge voor. Die plant het reeds 50% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en die verdere uitbreiding van die rooibostee bedryf is 'n groot bedreiging.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika patens