Moraea nubigena is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Fonteintjiesberg voor. Daar is een populasie van tussen 500 en 800 plante. Dit brand te veel in die omgewing waar die plant voorkom, wat 'n bedreiging is.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika nubigena