Die klipsterretjie (Pauridia scullyi) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Pauridia behoort. Die spesie is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië. Dit groei in rotsskeure en rotshange op suidelike hellings.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online Pacific Bulb Society

scullyi Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika