Haworthia bolusii is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Vrystaat. Die plant kan maklik met Haworthia cooperi verwar word.

Subspesies Die plant het drie subspesies: Haworthia bolusii var. blackbeardiana (Poelln.) M.B.Bayer Haworthia bolusii var. bolusii Haworthia bolusii var. pringlei (C.L.Scott) M.B.Bayer

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

bolusii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika