Geissorhiza silenoides is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by die Gydopas naby Ceres voor. Hier is daar een populasie wat op die padskouer groei en bedreig word omrede die skouer soms gesny word deur die owerhede.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
silenoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika